84ste Oscar-toekenningsaand

  84ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 26 Februarie 2012
Plek Hollywood and Highland Center Theatre[a], Hollywood
Aanbieder Billy Crystal
Pryse & benoemings
Beste rolprent  The Artist
Meeste pryse  The Artist en
Hugo (5 elk)
Meeste benoemings  Hugo (11)

Die 84ste Oscar-toekenningsaand is op 26 Februarie 2012 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2011. Billy Crystal was vir die negende keer die aanbieder.

The Artist het vyf Oscars gewen, onder meer beste prent, regisseur en akteur. Dit was die eerste stilrolprent wat die prys as beste prent gewen het sedert Wings op die 1ste Oscar-toekenningsaand in 1929.[1][2][3] Hugo het ook vyf pryse gewen en The Iron Lady twee.

  1. Waters, Florence (27 Februarie 2012). "The Artist triumphs with five Academy Awards". The Daily Telegraph (in Engels). Londen: Telegraph Media Groupaccessdate=27 Februarie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
  2. Horn, John; Sperling, Nicole (27 Februarie 2012). "'The Artist' is big winner at Academy Awards". Los Angeles Times. Tribune Company. Besoek op 27 Februarie 2012.
  3. Shaw, Tucker (26 Februarie 2012). "Oscars 2012: "Artist" wins top prize, Streep surprises for Best Actress". Denver Post (in Engels). MediaNews Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 30 April 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search